Eutheria

Eutheria
Tydperk: Laat JuraHoloseen, 160–0 m. jaar gelede
Juramaia, die oudste bekende Eutheria
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Subklas: Theria
Klade: Eutheria
Gill, 1872 Huxley, 1880
Subgroepe

Eutheria (die 'regte diere') is 'n klade van die soogdiere waartoe alle plasentale soogdiere behoort. Die twee terme Placentalia en Eutheria word dikwels as sinonieme gebuik, maar die eerste Eutheria behoort waarskynlik nie tot die plasentale kroongroep nie. 'n Goeie voorbeeld is Zalambdalestes wat nog epipubiese beendere gehad het, wat later die Placentalia verloor het, omdat dit die geboorte van groot babas moeilik maak.

Die belangrikste verskil tussen plasentale soogdiere en hulle newe die buideldiere vandag is in die struktuur van die plasenta. By die buideldiere is dit net 'n dooiersak soos in 'n eier. By die plasentadiere staan dit die uitwisseling van stowwe tussen die ma se bloed en die embrio s'n toe. Ongelukkig fossiliseer plasenta's eintlik nooit. Fossiele moet op ander kriteria beoordeel word. Metatheria, waartoe die buideldiere behoort en Eutheria verskil byvoorbeeld in hulle tandformule.[2]

  1. Rook, Deborah L.; Hunter, John P. (April 2013). "Rooting Around the Eutherian Family Tree: the Origin and Relations of the Taeniodonta". Journal of Mammalian Evolution: 1–17. doi:10.1007/s10914-013-9230-9.
  2. The origin and early evolution of metatherian mammals: the Cretaceous record Thomas E. Williamson, Stephen L. Brusatte, Gregory P. Wilson Zookeys. 2014; (465): 1–76. 17 Des 2014. doi: 10.3897/zookeys.465.8178.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search